募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Vurige minnaar, yskoue hart

  • Main
  • Vurige minnaar, yskoue hart

Vurige minnaar, yskoue hart

Anne Oliver
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?
Toe die tuinontwerper Ellie die suksesvolle argitek Matt in ’n klub ontmoet, is die aangetrokkenheid elektries! Matt laat nie net ’n vlam in haar binneste ontbrand nie, maar net een kyk na hom en Ellie vergeet amper alles wat ervaring haar oor selfbehoud geleer het. 
Matt is die toonbeeld van ’n pierewaaier met sy verwaande glimlag en selfversekerde houding. Ellie besluit om te maak dat sy wegkom . . . tot sy die volgende dag uitvind hy is haar tydelike werkgewer! Matt is nie net donker en gevaarlik nie, maar ook vasbeslote . . . en Ellie vind gou uit sy bied vergeefs weerstand! 
年:
2012
出版社:
Jacklin Enterprises
语言:
afrikaans
ISBN:
B00I0RKSUC
文件:
EPUB, 138 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2012
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词